Pous Urbanus III | |
---|---|
Geboortenaam | Umberto Crivelli |
Pontifikaat begin | 25 November 1185 |
Pontifikaat eindig | 19 Oktober 1187 |
Voorganger | Lucius III |
Opvolger | Gregorius VIII |
Gebore | ± 1120 Milaan, Italië |
Sterf | 19 Oktober 1187 Ferrara, Italië |
Ander pouse genaamd Urbanus |
Urbanus III was die 172ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1185 tot 1187.